CommunityLocal newsNews
Skool se bussie en bestuurder vermis
Skakel die Polisie of skoolhoof dadelik indien die bussie gewaar word of as u enige verdere inligting het

DIE COMMUNITY SUPPORT FORUM VAN VANDERBIJLPARK BERIG:
PLOT AREA: VAALRIVIER LAERSKOOL SE BUSSIE EN DRYWER WORD VERMIS VAN GISTERAAND AF, BUSSIE IS ‘N MB SPRINTER, REGISTRASIE: YPB926GP, WAT DUIDELIK GEMERK IS. DIE DRYWER IS BRAAM BOTHA, GEBORE 1971-06-15. INDIEN IEMAND DIE VOERTUIG GEWAAR, KONTAK DIE SAPD OF DIE SKOOLHOOF BY 083 227 2912 ASB DADELIK
2017-08-13 CSF 05:00
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



