CommunityLocal newsNewsNews
Voertuig rol oppad skool toe (Video-Jannie du Plessis)
VANDERBIJLPARK. - Drie leerlinge van Hoërskool Driehoek is ongedeerd nadat hulle vanoggend, Vrydag 18 Augustus, in De Beerstraat, oppad skool toe, gerol het. Volgens die drie matriekleerlinge het daar mense voor hulle ingeloop en toe die bestuurder uitswaai. en beheer verloor het. Die voertuig het gerol en 'n heining en hek getref. Al drie was geskok maar ongedeerd. LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 23 AUGUSTUS

VANDERBIJLPARK. – Drie leerlinge van Hoërskool Driehoek is ongedeerd nadat hulle vanoggend, Vrydag 18 Augustus, in De Beerstraat, oppad skool toe, gerol het.
Volgens die drie matriekleerlinge het daar mense voor hulle ingeloop en toe die bestuurder uitswaai. en beheer verloor het. Die voertuig het gerol en ‘n heining en hek getref. Al drie was geskok maar ongedeerd.
LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 23 AUGUSTUS
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



