News
Nuwe inligting oor verdwene skoolbussie en drywer van Laerskool Vaalrivier
VANDERBIJLPARK. - Die soektog na mnr. Braam Botha, wat sedert 12 Augustus saam met die Laerskool Vaalrivier se skoolbussie verdwyn het, gaan steeds voort, maar die bussie is intussen in Kempton Park gevind.
Enige persoon met inligting rakende waar mnr. Botha mag wees kan hul naaste SAPD besoek. Saaknommer: 60/8/2017
Mnr. Botha is reeds vyf dae vermis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



