Al het Bloubul-ondersteuners ná Saterdag se wedstryd teen die Cheetahs op Loftus Versveld min rede gehad om te glimlag, het dié mooi nooiens darem gesorg dat almal in ‘n vrolike stemming huis toe kon gaan. Dié meisies, leerlinge van Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, is lede van die Valia Cheerleaders wat tydens die voorprogram vir die Super 15 rugbywedstryd opgetree en die Vaaldriehoek se naam hoog gehou het.

Al het Bloubul-ondersteuners ná Saterdag se wedstryd teen die Cheetahs op Loftus Versveld min rede gehad om te glimlag, het dié mooi nooiens darem gesorg dat almal in 'n vrolike stemming huis toe kon gaan. Dié meisies, leerlinge van Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, is lede van die Valia Cheerleaders wat tydens die voorprogram vir die Super 15 rugbywedstryd opgetree en die Vaaldriehoek se naam hoog gehou het.

Al het Bloubul-ondersteuners ná Saterdag se wedstryd teen die Cheetahs op Loftus Versveld min rede gehad om te glimlag, het dié mooi nooiens darem gesorg dat almal in ‘n vrolike stemming huis toe kon gaan. Dié meisies, leerlinge van Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, is lede van die Valia Cheerleaders wat tydens die voorprogram vir die Super 15 rugbywedstryd opgetree en die Vaaldriehoek se naam hoog gehou het.

Back to top button