Dié week in die nuus
Het jy al dié week se uitgawe van Vaalweekblad gekoop? Dit is soos altyd propvol nuus en 'n ware winskoop teen slegs R5-40. Koop Vaalweekblad en stel ons sodoende in staat om GRATIS daaglikse nuus op Vaalweekblad Facebook en www.vaalweekblad.com aan jou te bied.

Retha Fitchat
* ‘n Jong swanger boervrou en haar ma sterf saam in ‘n tromp-op botsing naby Sasolburg.
* ‘n Vaaldriehoekse predikant neem sy eie lewe na ‘n lang stryd teen depressie.
* Die liggaam van mnr. Adriaan Haasbroek word in die Vaalrivier gevind, vyf dae nadat hy verdrink het.
* Wonderwerke gebeur steeds! Lees hoe gaan dit nou met die 13-jarige skoolseun, Werner Pfahl, wat die afgelope weke om sy lewe in die waakeenheid geveg het.
* Vaaldriehoekse rugby het die afgelope week een van sy groot geeste verloor en neem hartseer afskeid van mnr. Piet Bosman, wat jarelank president van die kub was.
* Onthou om Vaalweekblad se blokraaisel in te vul – daar is verskeie geskenkbewyse en R1000 kontant op die spel!
* Deelnemers aan die Del Arte Eisteddfod, kyk of jou foto dalk hierdie week verskyn!
SPORT:
* Lees alles oor die Heldesaal vir Vaaldriehoekse sportlegendes, waar aandenkings van ons bekende sportlui deur die jare, bewaar gaan word.
Lees hierdie berigte en veel meer in dié week se uitgawe van Vaalweekblad!



