News
R59 – Verkeer hoop op
MEYERTON. - Die R59 is tans gesluit vir verkeer na 'n vragmotor sy vrag, net voor die Pierneef-afrit, rigting Johannesburg, verloor het.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik tot die pad weer vir verkeer oopgemaak word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



