Local newsNews
Dis soos sommige mense met hul ‘Ford Dangers’ ry!
Só sê mnr. Peet Schabort, wat dié blatante verkeersoortreding by 'n drierigtingstopstraat naby die NWU Vaal met sy "dash-cam" vasgelê het

“Kyk hoe ry dié motoris ongestoord voor ander verkeer by ‘n drierigtingstop in sonder om te stop!”
Só sê mnr. Peet Schabort, wat dié blatante verkeersoortreding by die drierigting-stopstraat by die T-aansluiting van Hendrik van Eck-boulevard met die Ascot-on-Vaal-pad naby die NWU Vaal se kampus in Vanderbijlpark met sy “dash-cam” afgeneem het.
Kyk die kort video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



