NewsNewsSportSport

Coca Cola Akademie week volstoom aan die gang

VANDERBIJLPARK. Die Coca Cola Akademie week, wat hierdie jaar by die Isak Steyl stadion aangebied word, is volstoom aan die gang. In die eerste wedstryde vanoggend het die jong manne gewys dat hul verdien om in die hoogaangeskrewe toernooi deel te neem. Die eerste uitslae is soos volg. Pumas 21 Boland 18 Grens 29 Oostelike …

VANDERBIJLPARK. Die Coca Cola Akademie week, wat hierdie jaar by die Isak Steyl stadion aangebied word, is volstoom aan die gang.

In die eerste wedstryde vanoggend het die jong manne gewys dat hul verdien om in die hoogaangeskrewe toernooi deel te neem. Die eerste uitslae is soos volg.

Pumas 21 Boland 18

Grens 29 Oostelike Provinsie 34

Grens CD 0 Luiperds 57

SA LSEN 12 Griekwas CD 23

Blou Bulle in aksie hier teen Kwazulu Natal
Blou Bulle in aksie hier teen Kwazulu Natal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button