News
Sjoe – kyk net hoe lyk dit by Harties
Die video is saamgestel deur Carte Blanche. Carte Blanche se span het vroeër vanjaar Hartebeespoortdam besoek en weer gaan kyk of daar al enige verbeteringe is.
Klik op die skakel om die video van Hartebeespoortdam wat deur Carte Blanche saamgestel is te kyk.
https://carteblanche.dstv.com/hartbeespoort-report-card/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



