LifestyleNews

Baie neem deel aan ‘dwelm-optog’ in CW6

Heelwat paaie in die omgewing sal gesluit wees tydens die optog

‘n Optog waaraan verskeie besorgdes deelneem na aanleiding van verlede week se skokgebeure toe die polisie op Nigeriese “drug lords” in die gebied toegeslaan en gevegte uitgebreek het, vind vanoggend tot omstreeks 12:00 in CW6 plaas.  Die optoggangers doen ‘n beroep op die polisie om streng op te tree teen dwelmhandelaars in die omgewing. Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid by die optog, ook van gebiede uit die Rand. Foto: Chris Smuts.

  • Vaalweekbladverslaggewer Jannie du Plessis is op die toneel en doen later volledig verslag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button