LetterOpinions

Woorde ontbreek oor dié misdaad

Teresa Strydom Scott van die Vaaldriehoek skryf na aanleiding van die berig oor ’n bok wat deur ‘n man verkrag en doodgemartel is (Vaalweekblad, 24 Junie):

Teresa Strydom Scott van die Vaaldriehoek skryf na aanleiding van die berig oor ’n bok wat deur ‘n man verkrag en doodgemartel is (Vaalweekblad, 24 Junie):

Nee flippet, ek het nie woorde nie! Of ek het, maar sal dit liewer nie hier gebruik nie. Ek kan net bid dat hier reg en geregtigheid sal geskied. Want die vet weet, álles raak net erger en meer wreed en afgryslik.

Ook maar goed ek het nie met sulke “mense” te doen nie, want ek sal opgesluit word vir my aksies. Ek sal mal word en nie dink wat ek doen nie!

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button