Local newsNewsNews

Nuwe name van ou dorpe en stede

‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan

 
‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan:

Bloemfontein – Mangaung

Warmbad – Bela-Bela

Ellisras – Lephalale

Louis Trichardt – Makhado

Nylstroom – Modimolle

Duiwelskloof – Modjadjiskloof

Dendron – Mogwadi

Potgietersrus – Mokopane

Naboomspruit – Mookgophong

Soekmekaar – Morebeng

Messina – Musina

Pietersburg – Polokwane

Vaalwater – Mabatlane

Lydenburg – Mashishing

Witbank – eMalahleni

Belfast – eMakhazeni

Machadodorp – eNtokozweni

Nelspruit – Mbombela

Waterval Boven – Emgwenya

Piet Retief – emKhondo

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button