Trokke, trekkers, bakkies en karre se wiele rol vir #SwartMaandag
'n Konvooi van byna 10km het vanoggend om 05:00 vanaf High Performance Feeds in Meyerton vertrek en tans word die R59, by die Redan-afrit, deur talle inwoners van die Vaaldriehoek, versper.

https://www.facebook.com/belinda.steyn/videos/10215086558901087/