Volgens Annine Siddal, woordvoerder vir ER24, is loodgieters omstreeks 18:00 ontbied om ‘n verstopte drein reg te maak. Tot hul skok het hulle ‘n fetus ontdek.
Paramedici van ER24 is na die toneel ontbied en met hul aankoms op die toneel het hulle die fetus op die sypaadjie aagetref.
“Dit was duidelik dat die fetus al ‘n geruime tyd dood is.”
Die voorval word deur die polisie ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



