News

Sukkel jy ook met WhatsApp vandag?

Miljoene WhatsApp-gebruikers is afgesny nadat die gewilde boodskap-app vanoggend afgegaan het.

WhatsApp-gebruikers het hul na verskeie sosiale media platforms gewend om hul frustrasie te deel dat hulle nie boodskappe vanoggend kon stuur of ontvang nie.

Die Daily Star het egter berig dat daar wel aan die probleem gewerk word. WhatsApp word deur Facebook besit.

Die onderbreking het glo WhatsApp-gebruikers regoor die wêreld geraak.

Dit lyk asof dié diens weer besig is om te begin oplewe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button