Photo GalleriesSportSportSport
Tri Dragons blaas lewe in fees
VANDERBIJLPARK. – Die Tri Dragons Vanderbijlpark het die naweek by die Tjokkerfees feesgangers vasgenael gehou met hulle selfverdediging vertonings. Die dakteël-breek vertoning wat Saterdag plaasgevind het die verbeelding van oud en jonk aangegryp.