AmusingEntertainmentLifestyleLocal newsNews

Een… twee… drie… smile….oeps!!

Soms word die kamera se knoppie mos op presies die regte "verkeerde" oomblik gedruk!

 

Soms kry ‘n fotograaf ‘n “glips” en druk die kamera-knoppie op die verkeerde tyd, maar onbedoeld op presies die regte oomblik om te sorg vir ‘n baie lagwekkende foto. As jy so ‘n “glips”-foto het, stuur dit gerus na rfichat@media24.com. Die oulikste foto’s van die maand word met pretpryse beloon. Dié foto is ingestuur deur Bastiaan Malan van Meyerton.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button