Ontmoet ‘n maat – 8 Julie 2015

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Daar ook eensaam blanke mans wat aan eensame dame wil SMS, ek is 60 sal vat van 57 tot 60 jy belangstel sms my na 078 l30 9882 van sasolburg.

*Ek is op soek na enige singel mans vriende wat nie in verhoudings nie kan sms na die 061 833 1757 laat hoor van julle dankie.

*Ek soek a chat mansvriend ouderdom 68 tot 78 WhatsApp 079 547 9382. Dora.

*Enige swinger paar wat ekstra man soek of ‘n horny lady van Vdbp. SMS na vdbpwm. 060 459 7374.

*Ek’s n 51 jr man op soek na ‘n vrou wat kan aanpas op die plaas en lief vir diere en moet nie oorgewig so van 50 -60 kg ouderdom van 35 tot 50 jr is welkom en sal waardeer kan my kontak nr 083 632 4876 mooi dag en vrouens is bang om agter n man aan te bel sal nie dink dat jy goedkoop is nie toe anders hoe gaan ons by mekaar uit kom.

*Hi ek is 24 jaar oud op soek na my pot se deksel. Het al baie seer gekry in my lewe. Ek het n hart van goud en soek net geluk in my lewe. Maar soos almal weet soek meeste mans net girls met n droom lyfie en ongelukig het ek dit nie so asb moet nie sms as jy verwag om n droom lyfie te kry nie. Ouderdom tussen 25 en 35 asb. 072 331 4287.

*Hi julle oulike dames ek soek n vriendin tussen 55-65jr en gewig tussen 50-60kg kan my kontak by 076 145 6151 dankie.

*Ek is n enkel blankeman 39 wat vroue eer en respekteer. Dames wat rook/nie rook WhatsApp/SMS my asb (25-45jr). Ek wil jo bederf! Kom red my. 084 356 9394.

*Ek is ‘n man 27 jaar sexy op soek na ‘n vrou ma sy moet in Vanderbijlpark bly. Add my op WhatsApp 062 277 3155.

*Ek is n 50 jarige wewenaar van V.D.B. Park. Ek is op soek na vroulike geselskap met die oog op n ontmoeting. Ouderdom 35 tot 45 jaar. 078 203 1000. Kan my ook kontak op wattsup of bbm 2A585337.

*Hi dames. im singel divoce dad. 39 man wit. Look for a patner Age 30. 40. I like to camp and fishing and gow to the moves. Like to braai. Stay in vanderbijlpark. Whatapp. 072 801 2087.

*Hi daar x 25 wit vrou van vdbp (kleinhoewe) ek is opsoek na iemand wat eerlik en opreg is ekt nie kinders nie en is opsoek na vriendskap wat na iets erinstig kan lei. My whatsup nr 076 988 3165 hoop daar is iemand vir my ook daar buite.

*Sy moet liefdevoel eerlik wees. Sy moet alleen en gesky wees. Geen drinkers nie asb. Ek Anthony is een en sestig netjies op my self en waar ek bly is geskei. Ek rook en drink glad nie. Kontak no 072 656 5893 dankie. Geen kan vaters nie.

*Ek is ‘n man 41 op soek na dames wat lus is vir n bietjie pret jul kan my whatsapp op 076 166 3283. Dankie lekker dag.

*Ben baie geluk met jou verjaardag, wees elke dag baie dankbaar dat jy so oulike man is. Die verjaardag was 28 September.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button