LetterOpinions

Julle dink niemand het gesien nie…

’n Baie ontstoke hondeliefhebber van die Vaaldriehoek skryf:

’n Baie ontstoke hondeliefhebber van die Vaaldriehoek skryf:

Die mense met die Mercedes Benz wat verlede Donderdag die wit-en-swart hondjie by Mr X Haust Mr Tyre afgelaai het en dink niemand het julle gesien nie: Die ooggetuie het dadelik IFM toe gebel en hulle het dit dadelik uitgesaai. My man het weer daarheen gery om te kyk of ons hom nie kry nie, maar hy was weg.

Hoe slaap julle? Miskien loop hy iewers rond. As hy honger of dors is, kan hy vir niemand kos of water vra nie. Hoekom het julle hom nie DBV toe gevat nie? Daar is hokke buite, julle kon hom liewer net in ’n hok gesit en weggery het.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button