News
EMFULENI: Ontmoet julle nuwe burgemeester
Na die onlangse bedanking van Emfuleni se burgemeester, raadslid Simon Mofokeng het almal in spanning gewag om uit te voet wie die amp gaan bekleë.
Die nuwe burgemeester vir Emfuleni, raadslid Jacob Khawe is vandag ingehuldig.
Vaalweekblad wens burgemeester Khawe alle sterkte toe as die nuwe burgemeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



