HealthLifestyleLocal newsNews
Vullis langs Vaaldam kan toeriste afskrik
Dié foto toon hoe 'n eens mooi deel van die dam-oewer by Deneysville nou deur vullis ontsier word

Die Vaaldam is een van die Vaaldriehoekgebied se grootste toeriste-trekpleisters, maar te oordeel aan die onverskillige rommelstrooiing om die dam, besef baie plaaslike inwoners blykbaar nie die ekonomiese waarde wat dié sektor vir die gebied inhou nie. Dié foto toon hoe ‘n eens mooi deel van die dam-oewer by Deneysville nou deur vullis ontsier word. Foto: Peet Schabort
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



