EntertainmentEventsLifestyleLocal newsNews

Almal welkom by klubvergadering

Die Vaal Voëlklub se volgende byeenkoms vind plaas op 11 Desember om 19:00

 

Die Vaal Voëlklub se volgende byeenkoms vind plaas op 11 Desember om 19:00 in die Old Mutual-gebou op die hoek van Barrageweg en Frikkie Meyer-boulevard in Vanderbijlpark. Gaste is welkom. Voëlkenner Hennie de Klerk gaan gesels oor “The diversity and importance of insects in ecosystems”. Nadere besonderhede is beskikbaar by Rina de Klerk by (016) 982 2730. Die foto van ‘n kleurryke kewer is deur Hennie de Klerk geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button