LifestyleLocal newsNews

Witblits!

'n Weerligstraal vat die pad aarde toe digby Vanderbijlpark

Reinier van Staden het dié foto van ‘n weerligstraal wat neerklief aarde toe, verlede Vrydag by die Sassobyl-hoewes buite Vanderbijlpark geneem. Alle fotograwe is welkom om interessante foto’s wat in die Vaaldriehoek geneem is, na rfichat@media24.com te e-pos om in aanmerking te kom vir maandelikse pretpryse.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button