CommunityLocal newsNewsBreaking News

Só lyk die tornado wat Midvaal getref het

1100 mense tans sonder kos of behuising

 

 

Só het die Tornado gelyk wat Vaal Marina vanaand omstreeks 17:30 getref het. Uitgebreide skade is aangerig, sê Irene Main, een van die inwoners.
Sowat 650 huise in die informele nedersetting by die dorp is platgevee en 1 100 mense sit op die oomblik sonder kos of ‘n dak oor die kop. Enigiemand wat hulp kan verleen of kos kan skenk. is welkom om Irene te skakel by 078 521 1676.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button