News

Katjie met gebreekte been in Meyerton opgetel

MEYERTON. - 'n Baba katjie met 'n gebreekte been is gister deur Phillip Naudé van MooiVaal Media in 'n bedding op die sypaadjie van Shippardstraat, opgetel.

Phillip het opgemerk daar lê iets in die bedding en tot sy verbasing was die katjie daar.

Die katjie is sowat 6 – 8 weke oud. “Ek weet nie of iemand die kat daar afgegooi het en of die kat dalk raakgery is nie, maar ons kyk nou na haar en gee haar medisyne.”

Indien iemand hul katjie vermis kan Phillip by 073 516 7513 geskakel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button