EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Klub Herfsvreugde hou Kerskonsert
Die seniorburgerklub, Klub Herfsvreugde, se bestuur, onder leiding van Alex Douglas, het onlangs 'n heerlike en aanskoulike Kersfunksie vir hul lede by die NG Gemeente Drie Riviere-Oos aangebied.

Die bestuur van die seniorburgerklub, Klub Herfsvreugde, onder leiding van Alex Douglas, het onlangs ‘n heerlike en aanskoulike Kersfunksie vir hul lede by die NG Gemeente Drie Riviere-Oos aangebied. Van die lede het self aan die program deelgeneem en die bekende kunstenaars-egpaar, Imker en Elsie Hoogenhout, het ook ‘n musikale aanbieding gelewer.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



