Met paramedici van ER24 se aankoms by die toneel was die bestuurder van een van die voertuie in die wrak vesgekeer.
Gespesialiseerde toerusting is ingespan om die pasiënt uit die wrak te bevry.
Die pasiënte is hospitaal toe geneem vir verdere mediese sorg.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



