
Zander van Wyk laat weet dat dié verlore honde oor die Kerstyd op die R59 naby Sasol gevind is. As hulle jou honde is of as jy weet aan wie hulle behoort, kontak Zander asseblief direk op sy Facebook-profiel
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



