
Terwyl menige nie twee keer sal dink om jou tekkies vuurwarm te hardloop nie, wys die video wat tans op sosiale media verskyn, dat respek en jare se ondervinding baie beteken in ‘n noodsituasie met ‘n olifant. Plaaslike wildbewaarder en wildkenner, Alan McSmith, het hierdie agressiewe olifant in sy spore gestop. Dit het ‘n tyd gelede in die Kruger Nasionale Wildtuin gebeur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



