AmusingLifestyleLocal newsNews
Bankdrag uit 1970
Wie onthou nog "Volkskas" Vanderbijlpark se bankdrag uit 1970? Sjoebroekies en mooi bene was toe die voorgeskrewe kantoor-"look" vir vroulike bankamptenare!

Dié foto het in ‘n Vaalweekblad van 1970 verskyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



