CommunityCommunityLifestyleLocal newsNewsPhoto Galleries
Nuusgebeure in Maart 2017
Nadat die Vaaldam se vlak vanaf die einde van 2016 tot die begin van 2017 tot so laag as 26% gedaal het, kon Vaalweekblad in Maart aankondig dat die dam na goeie reën in die opvangsgebied, weer propvol was.

Die Vaaldam se vlak is tans 80.1% (soos gerapporteer deur Rand Water op 28 Desember 2017)


Onder: Hierdie foto’s is op 26 Februarie 2017 geneem:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



