CommunityLifestyleNews

Uiters skokkende dieremishandeling

Gelukkig het hierdie voorval in Bloemfontein plaasgevind en nie in die Vaaldriehoek nie. Ons streek se diereliefhebbers sou nie rus voordat hulle die skuldige opgespoor het nie....

Dit is onbekend wat met hierdie hondjie gebeur het, maar dit lyk asof hy agter ‘n voertuig gesleep is. Die voorval het in Bloemfontein gebeur. Ons hou duimvas dat die skuldige opgespoor en behoorlik deur die hof gestraf word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button