CommunityNewsNews

[VIDEO]: Betogers raak meer en aggressief

VEREENIGING. - Meer as 1 500 betogers is tans by Overvaal waar hulle 'n memorandum gaan oorhandig. Skoolkinders het ook intussen by die massa-optog aangesluit. Volgens inligting is die groep betogers, of wel sommige van hulle, baie aggressief.

Daar is sterk polisieteenwoordigheid tans by die skool.

Kyk video hier:

Nog ‘n video:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button