Local newsNewsNews
Rooigolf tref Overvaal
VEREENIGING. – ‘n Rooigolf het Donderdagoggend die Hoërskool Overvaal getref, toe Cosatu (The Congress of South African Trade Unions) by die skool betoog het. Cosatu het daarop aangedring dat die 55 leerlinge wat deur ‘n hofbevel verhoed is om daar skool te gaan, toegelaat moet word. Die skool was Donderdag gesluit. Hoewel die betogers bevrydingsliedjies …
VEREENIGING. – ‘n Rooigolf het Donderdagoggend die Hoërskool Overvaal getref, toe Cosatu (The Congress of South African Trade Unions) by die skool betoog het. Cosatu het daarop aangedring dat die 55 leerlinge wat deur ‘n hofbevel verhoed is om daar skool te gaan, toegelaat moet word.
Die skool was Donderdag gesluit. Hoewel die betogers bevrydingsliedjies en “Skiet die Boer” gesing het, het die optog vreedsaam verloop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













