Taxi-bestuurders en lede van die gemeenskap wat gesien het hoe hy die meisie se selfoon uit haar hand gryp het die man agterna gesit en kort voor lank kon hulle hom vang, al het hy sy bes probeer om weg te kom.
Hulle het hom na ‘n oop veld voor General Smuts High School geneem en gemoker voor die polisie daar opgedaag het.
Hy sal dalk nou twee keer dink voor hy weer ‘n selfoon probeer steel.
Kyk video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



