
Leerlinge en personeel van die Laerskool DF Malherbe in Vanderbijlpark sou Vrydagmiddag, 2 Februarie, amper huis toe kon swem as hulle wou. Sullivanstraat, aan die suide van die skool, het dié middag soos ‘n vertakking van die Vaalrivier gelyk nadat ‘n hewige bui reën vroeër die middag op die dorp uitgesak het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



