EntertainmentEventsLifestyleLocal news

Vir al die manne – ‘n belewenis om nooit te vergeet

Vir al die manne - 'n belewenis om nooit te vergeet

Die Mighty Men Konferensie Noord-Wes word die naweek, 23 – 25 Februarie, by die Inyala Lodge tussen Potchefstroom, Klerksdorp and Ventersdorp gehou.  ‘n Moet vir elke man. Kom luister na Jacques Goosen, Mark Baily, G&R worship en natuurlik Angus Buchan.

Besoek die webblad www.mmcnw.co.za

vaalweekblad.com se webblad sal deur die loop van die naweek lesers op hoogte hou met fotos en videos

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button