LifestyleLocal newsNews

Kiesers kan nou self adresfoute regmaak

Die publiek word uitgenooi om op 10 en 11 Maart hul naaste stembus te besoek om by die onafhanklike verkiesingskommissie (Independent Electoral Commission - IEC) te registreer of jou adres op te dateer

Die publiek word uitgenooi om op 10 en 11 Maart hul naaste stembus te besoek om by die onafhanklike verkiesingskommissie (Independent Electoral Commission – IEC) te registreer of jou adres op te dateer.

Die volgende skakels en wenke kan help: Stuur jou ID nommer na 32810. Jy sal binne 5 minute ‘n antwoord kry, wat sal aandui by watter adres jy geregistreer is. Indien jou adres foutief is, is dit raadsaam om ‘n adresverandering op die IEC se webwerf te doen.

‘n Gratis kontaknommer is vir hulp beskikbaar: 0800 11 8000. Die internetadres wat gebruik kan word om self jou adresbesonderhede op te dateer is: https://www.elections.org.za/MyIEC/Account/Register. Besoek ook enige van die volgende skakels vir meer besonderhede: Facebook: www.facebook.com/IECSouthAfrica

Twitter: @IECSouthAfrica

You Tube : www.youtube.com/user/IECSouthAfrica

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button