EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Sien julle Saterdag en Sondag by Mighty Men Noordwes
Sien julle Saterdag en Sondag by Mighty Men Noordwes

POTCHEFSTROOM. – Die Mighty Men Konferensie (MMCNW) word hierdie naweek by die Inyala Lodge tussen Potchefstroom, Klerksdorp and Ventersdorp gehou. ‘n Moet vir elke man. Kom luister na Jacques Goosen, Mark Baily, G&R worship en natuurlik Angus Buchan.
Besoek die webblad www.mmcnw.co.za
vaalweekblad.com se webblad sal deur die loop van die naweek lesers op hoogte hou met fotos en videos
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

























