LifestyleLocal newsNews

‘Van ons drie riviere is die Klip die mooiste’

Karin O'Connell het dié pragtige natuurfoto ingestuur wat deur haar pa, Ronnie du Toit, op hul plaas langs die Kliprivier geneem is

Karin O’Connell het dié pragtige natuurfoto ingestuur wat deur haar pa, Ronnie du Toit, op hul plaas langs die Kliprivier geneem is. Hoewel daar drie riviere in die gebied is, is die Klip vir hom die mooiste, sê Ronnie. Stuur mooi, interessante of humoristiese foto’s wat in die Vaaldriehoek geneem is na rfichat@media24.com. Die beste foto’s van die maand word met pretpryse beloon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button