LifestyleLocal newsNews
Sonstrale verfraai die Vaal
Sonsopkoms en -ondergang in die Vaaldriehoek is dikwels prentjiemooi wanneer die son die hemelruim pragtig beskilder. Dié mooi foto is deur Katinka Nel geneem. Fotograwe kan gerus hul ongewone, mooi of humoristiese foto's wat in die Vaaldriehoek geneem is, e-pos na rfichat@media24.com. Die beste foto's van die maand word met pretpryse beloon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



