‘n Twitter gebruiker genaamd Magumbi het vanoggend die beeldmateriaal gepubliseer van ‘n rooftog op die hoek van Kent en Grovelaan in Randburg,
Die Randburg Sun het in ‘n web artikel gesê dat dit gebeur het terwyl die geldwa geld afgelaai het. Magumbi het ook getweet dat ‘n Toyota Fortuner in die geldwa ingery het voor die skietery begin het.
Volg hierdie skakel na die video.
https://twitter.com/twitter/statuses/970947298493689856

Foto: Randburg Sun



