Photo GalleriesSportSportSport
Valia gee bere ‘n bloedneus
VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het Saterdag op sy tuisveld die Garsfontein Bere met 48-31 in die Tuks-reeks geklop. Dit is die eerste keer sedert 1993 dat Valia dit kon vermag en gemeet aan Saterdag se vertoning beslis nie die laaste keer nie.