NewsNews

Rus in Vrede Winnie Madikizela Mandela

Die nuus is pas bekend gemaak dat die ANC veteraan Winnie Madikizela Mandela oorlede is.

Sy is sedert die begin van die jaar in en uit hospitaal na sy met nierversaking gediagnoseer is.

Sy is vandag, na ‘n lang siekbed, in die ouderdom van 81 in ‘n Johannesburgse-hospitaal dood.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button