In die nuus dié week – 4 April 2018
Vandag se Vaalweekblad is op straat. Koop jou eksemplaar vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen R5-80

* Inwoners neem treffend afskeid van Reanei Stols, die meisietjie wat op 23 Maart dood is in ‘n botsing onderweg na Drie Riviere.
* Farmer loses 10 of his cattle due to poisoning.
* Listeriosis: Rainbow Chicken’s facility in Vaal declared free of “killer bug”.
* Protestors cut down trees to block road during unrest about power outages in Vanderbijlpark’s CE4 area.
* Jongste nuus oor die toestand van sakeman Shannon Lee, wat Dinsdag met ‘n koeëlwond in sy kop in sy kantoor gevind is.
* Insittendes van 19 voertuie is gestrand nadat hul voertuie ‘n slaggat tref.
* Vaalweekblad se span skitter by groot nasionale toekenningsgeleentheid.
* Kom reis saam na Oberammergau!
* Kyk wie is die wenners in die Cannibis Oil-wedstryd.
* Wedding Expo: Neem deel aan ‘n maklike blokraaisel en wen ‘n lieflike geskenkpak van Three Rivers Lodge en Anna’s Kitchen!
SPORT:
* Warm aksie by die Sasol-NWU Senior Internasionale Atletiekbyeenkoms in Sasolburg.
* Kyk wie is LS Elgiwa se atletiek-adel.
Hierdie berigte en veel meer in vandag se uitgawe van Vaalweekblad



