NewsNews

R59: Rowers rol kar na roof

VEREENIGING. - Gewapende rowers se planne om te vlug na 'n roof is in die wiele gery toe die voertuig waarmee hulle gevlug, gerol het.

Hulle wou die afrit na Deneysville , vanaf die R59 vat, toe die bestuurder vermoedelik beheer oor die voertuig verloor het.

Twee van die rowers is dood, terwyl ‘n ander een in ‘n kritieke toestand deur Er24 hospitaal toe gevlieg is.

Die ander rower is egter op die toneel gearresteer.

FOTOS: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button