Bles bring joligheid na Jeugland

Daar was in 1986 groot opgewondenheid by die Jeugland Ouetehuis in Vanderbijlpark toe Bles Bridges, wat toe landwyd bekend begin word het, 'n besoek aan die senior burgers gebring en hulle met 'n paar van sy liedjies bederf het.

Bles besoek jeugland 1986

Daar was in 1986 groot opgewondenheid by die Jeugland Ouetehuis in Vanderbijlpark toe Bles Bridges, wat toe landwyd bekend begin word het, ‘n besoek aan die senior burgers gebring en hulle met ‘n paar van sy liedjies bederf het. Agter van links op die foto, wat in Vaalweekblad verskyn het, is mev. S. Reynecke, Bles, mev. Gerty Botha en mnr. Manie Reynecke. Voor is mev. Dolly Botha, mev. Bettie Nel en mnr. Lappies Labuschagne. Almal, insluitend die geliefde sanger, is intussen oorlede.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button