NewsNews

Ses skape in ‘n Tazz geboender

Sosiale Media gebruikers het uitgevaar teenoor die twee mans wat die naweek ses skape gesteel het, en hulle in 'n Toyota Tazz ingedruk het.

Die twee verdagtes het egter nie daarin geslaag om hul bose daad deur te voer nie.

Hulle is deur die Cathcart SAPD vasgetrek en in hegtenis geneem.

Hulle sal binnekort op aanklag van veediefstal in die Cathcart landdroshof, in die Oos Kaap verskyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button