EntertainmentLocal newsNewsNews

Groot brand by Vereeniging elektriese departement

VEREENIGING. - 'n Brand laasnag 22 Mei, by die Duncanville Elektriese Departement in Vereening het groot skade aangerig. Die oorsaak van die brand is nog onbekend. VAALWEEKBLAD SAL LATER MEER INLIGTING BESKIKBAAR Hê.

VEREENIGING. – ‘n Brand Dinsdagaand 22 Mei, by die Duncanville Elektriese Departement in Vereening het groot skade aangerig. Die oorsaak van die brand is nog onbekend. Volgens inligting het die Brandweer ‘n geruime tyd gespook om die brand onder beheer te kry. ‘n Rookwolk het vroegdag nog laag oor Vereeniging en sover as Sasolburg gehang.

VAALWEEKBLAD SAL LATER MEER INLIGTING BESKIKBAAR Hê.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button