Photo GalleriesSportSportSport
Onwettige skrumwerk kelder Sasol
VANDERBIJLPARK. – Die Sasolburg Cobras het Saterdag op die Isak Steyl-stadion net-net met 14-7 teen Nigel in die Valke se Peregrine-liga verloor. Die besoekers het onwettig geskrum en sodoende ‘n oorhand in die vaste fasette bewerkstellig.